| etanol [boodskap #133249] |
So., 30 Augustus 2020 07:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24233 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etanol
Afbreking: e•ta•nol
Selfstandige naamwoord: etanol
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vlambare, kleurlose chemiese verbinding, C2H5OH, een van die alkohole wat vir alkoholiese drankies gebruik word.
Gebruik:
• In die algemene spreektaal word daar dikwels eenvoudig na etanol as alkohol verwys.
Sinoniem:
• etielalkohol
• graanalkohol
Vertaling:
Engels: ethanol
Nederlands: ethanol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|