| groef [boodskap #133234] |
Sa., 29 Augustus 2020 18:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die linkerkantste plank het 'n groef.
groef
Afbreking: groef
Selfstandige naamwoord: groef
Meervoud: groewe
Verkleinwoord: groefie
Meervoud van verkleining: groefies
Betekenis:
• 'n Lang en smal insnyding in iets.
• (figuurlik) Herhaling van dieselfde vervelige handeling.
Gebruik:
• Hy saag 'n groef in die plan.
• Sy het sonder dat sy dit besef in 'n groef verval.
Afgelei:
• gruisgroef
• klipgroef
• steengroef
Vertaling:
Engels: groove
Nederlands: groef
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|