| xenonlamp [boodskap #133198] |
Do., 27 Augustus 2020 12:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Xenonlamp.
xenonlamp
Afbreking: xe•non•lamp
Samestelling: xenon + lamp
Selfstandige naamwoord: xenonlamp
Meervoud: xenonlampe
Verkleinwoord: xenonlampie
Meervoud van verkleining: xenonlampies
Betekenis:
• 'n Gasontladingslamp wat met xenongas gevul is.
Gebruik:
• 'n Xenonlamp straal helder wit lig uit wat baie soos natuurlike sonlig lyk.
Hiperoniem:
• gasontladingslamp
Vertaling:
Engels: xenon lamp
Nederlands: xenonlamp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|