| curriculum [boodskap #133196] |
Do., 27 Augustus 2020 11:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
curriculum
Afbreking: cur•ri•cu•lum
Selfstandige naamwoord: curriculum
Meervoud: curricula
Betekenis:
• (onderwys) Dit wat onderrig word en in watter volgorde; leerplan.
• Curriculum vitae: 'n beskrywing van 'n persoon se ervaring en opleiding.
Gebruik:
• Dit is ongelukkig nie deel van ons curriculum nie.
Vertaling:
Engels: course, syllabus, curriculum
Nederlands: curriculum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|