| blouduiker [boodskap #133195] |
Do., 27 Augustus 2020 11:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24294 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Blouduiker.
blouduiker
Afbreking: blou•dui•ker
Samestelling: blou + duiker
Selfstandige naamwoord: blouduiker
Meervoud: blouduikers
Verkleinwoord: blouduikertjie
Meervoud van verkleining: blouduikertjies
Betekenis:
• 'n Baie klein en skugter boksoort, Philantomba monticola.
Gebruik:
• 'n Volwasse blouduiker het 'n gemiddelde hoogte van 35 cm.
Sinoniem:
• bloubokkie
• vaalduiker
• zoempie
Vertaling:
Engels: blue duiker
Nederlands: blauwe duiker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|