Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koel-koel
koel-koel [boodskap #133164] Wo., 26 Augustus 2020 10:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
koel-koel
Afbreking: koel-koel


Werkwoord: koel-koel
Verlede tyd: het gekoel-koel

Betekenis:
• Die geluid wat 'n kalkoen maak.

Gebruik:
• Ons hoor die kalkoene in die verte koel-koel.

Vertaling:
Engels: to gobble
Nederlands: klokken, snateren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kornuit
Volgende onderwerp: model
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 08:16:46 UTC 2026