Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleismes
vleismes [boodskap #133150] Di., 25 Augustus 2020 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vleismes
Afbreking: vleis•mes
Samestelling: vleis + mes


Selfstandige naamwoord: vleismes
Meervoud: vleismesse
Verkleinwoord: vleismessie
Meervoud van verkleining: vleismessies

Betekenis:
• 'n Skerp mes waarmee vleis gekerf word.

Gebruik:
• Die kok sny die gaar skaapboud met 'n vleismes in dun skywe.

Vertaling:
Engels: carving knife
Nederlands: vleesmes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broodrooster
Volgende onderwerp: mikrogolfoond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 13:56:15 UTC 2025