Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broodrooster
broodrooster [boodskap #133149] Di., 25 Augustus 2020 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Roosterbrood word met 'n broodrooster gemaak.
Roosterbrood word met 'n broodrooster gemaak.
broodrooster
Afbreking: brood•roos•ter
Samestelling: brood + rooster


Selfstandige naamwoord: broodrooster
Meervoud: broodroosters
Verkleinwoord: broodroostertjie
Meervoud van verkleining: broodroostertjies

Betekenis:
• 'n Elektriese toestel om brood te rooster.

Gebruik:
• Die elektriese broodrooster is in 1893 deur die Skot Alan MacMasters uitgevind.

Vertaling:
Engels: toaster
Nederlands: broodrooster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewonder
Volgende onderwerp: vleismes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 18:06:29 UTC 2025