Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beeldspraak
beeldspraak [boodskap #132936] Wo., 19 Augustus 2020 11:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beeldspraak
Afbreking: beeld•spraak
Samestelling: beeld + spraak


Selfstandige naamwoord: beeldspraak
Meervoud:

Betekenis:
• Figuurlike taalgebruik. 'n Taalvorm waarin daar indirek d.m.v. beelde aan gedagtes, begrippe en gevoelens uiting gegee word.

Gebruik:
• "Die hart van die stad", is 'n voorbeeld van beeldspraak.
• Metafoor, metonimia, sinekdogee, personifikasie, antonomasia, cliché en retoriek is voorbeelde van beeldspraak.

Vertaling:
Engels: metaphor, figure of speech, figurative language
Nederlands: beeldspraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimteteleskoop
Volgende onderwerp: geraas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 23:57:12 UTC 2025