Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalpuris
taalpuris [boodskap #132878] So, 16 Augustus 2020 16:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalpuris
Afbreking: taal•pu•ris
Samestelling: taal + puris


Selfstandige naamwoord: taalpuris
Meervoud: taalpuriste

Betekenis:
• Iemand wat probeer om 'n taal suiwer te hou, sonder invloede van ander tale, en slordige of foutiewe taalgebruik bestry.

Gebruik:
• Ongelukkig bly ek maar 'n taalpuris.

Sinoniem:
• taalsuiweraar

Afgelei:
• taalpurisme

Vertaling:
Engels: language purist
Nederlands: taalpurist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uithol
Volgende onderwerp: magies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:01:05 MGT 2024