Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flikkerlig
flikkerlig [boodskap #132742] Sa., 15 Augustus 2020 07:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24177
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die flikkerlig (bo) en hooflig (onder) van 'n motor.
Die flikkerlig (bo) en hooflig (onder) van 'n motor.
flikkerlig
Afbreking: flik•ker•lig
Samestelling: flikker + lig
Uitspraak: /ˈfləkərˌləx/


Selfstandige naamwoord: flikkerlig
Meervoud: flikkerligte
Verkleinwoord: flikkerliggie
Meervoud van verkleining: flikkerliggies

Betekenis:
• 'n Lig wat ligstrale met tussenposes uitstuur; wat nou helder en dan weer dof is.

Gebruik:
• Sit jou flikkerlig aan as jy wil draai.

Sinoniem:
• rigtingwyser
• rigtingflikker

Afgelei:
• flikkerligarmpie
• flikkerligskakelaar

Vertaling:
Engels: flashing light; indicator
Nederlands: knipperlicht; richtingaanwijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorspoed
Volgende onderwerp: grammatika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 12:02:49 UTC 2025