| onheilspellend [boodskap #132711] |
Do., 13 Augustus 2020 12:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onheilspellend
Afbreking: on•heil•spel•lend
Byvoeglike naamwoord: onheilspellend
Vergrotende trap: onheilspellender
Oortreffende trap: onheilspellendste
Attributief: onheilspellende
Partitief: onheilspellends
Betekenis:
• Wat gevaarlike, onplesierige dinge voorspel.
Gebruik:
• 'n Sirene gaan af en die stilte wat volg is onheilspellend.
Vertaling:
Engels: ominous, sinister, uncanny
Nederlands: onheilspellend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|