Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » TV
TV [boodskap #132662] Di., 11 Augustus 2020 11:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24153
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n TV.
'n TV.
TV
Afbreking: TV


Selfstandige naamwoord: TV
Meervoud: TV's
Verkleinwoord: TV'tjie
Meervoud van verkleining: TV'tjies

Betekenis:
• Afkorting vir televisie.

Gebruik:
• Kinders van 4 en ouer behoort nie vir langer as 10 uur per week (sowat 1,5 uur per dag) TV te kyk nie.

Afgelei:
• TV-lisensie
• TV-program
• TV-reeks
• TV-skerm
• TV-stel
• TV-uitsending

Vertaling:
Engels: TV
Nederlands: tv

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peins
Volgende onderwerp: voldonge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 18:20:11 UTC 2025