| peins [boodskap #132661] |
Di., 11 Augustus 2020 11:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Beeld van 'n peinsende man.
peins
Afbreking: peins
Werkwoord: peins
Verlede tyd: het gepeins
Betekenis:
• Diep en ernstig dink.
Gebruik:
• Hy sit al die hele middag op die bank en peins.
Afgelei:
• peinsend
• peinser
• peinsing
Vertaling:
Engels: to ponder, meditate, think
Nederlands: peinzen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|