| deining [boodskap #132659] |
Di., 11 Augustus 2020 10:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Deinings ter see.
deining
Afbreking: dei•ning
Selfstandige naamwoord: deining
Meervoud: deinings
Verkleinwoord: deininkie
Meervoud van verkleining: deininkies
Betekenis:
• 'n Stadig golwende beweging; opswelling in water.
Gebruik:
• Daar was 'n ligte deining op die kalm see.
Verwant:
• dein (ww.)
Vertaling:
Engels: swell
Nederlands: deining
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|