| danser [boodskap #132651] |
Ma., 10 Augustus 2020 20:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
danser
Afbreking: dan•ser
Selfstandige naamwoord: danser
Meervoud: dansers
Verkleinwoord: dansertjie
Meervoud van verkleining: dansertjies
Betekenis:
• Iemand wat dans (man of vrou).
Gebruik:
• Christopher Kindo was 'n Suid-Afrikaanse danser en choreograaf.
Antoniem:
• danseres (vroulik)
Vertaling:
Engels: dancer
Nederlands: danser
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|