Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordwaarts
noordwaarts [boodskap #132648] Ma., 10 Augustus 2020 20:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noordwaarts
Afbreking: noord•waarts
Uitspraak: /ˈnʊə̯rt.vɑːrts/


Byvoeglike naamwoord: noordwaarts
Attributief: noordwaartse

Betekenis:
• Na die noordelike kant.

Gebruik:
• Die vliegtuig vlieg noordwaarts.

Antoniem:
• suidwaarts

Vertaling:
Engels: northward, northerly
Nederlands: noordwaarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suidwaarts
Volgende onderwerp: weswaarts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 13:34:17 UTC 2025