| trollie [boodskap #132635] |
Ma., 10 Augustus 2020 12:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Winkeltrollie.
trollie
Afbreking: trol•lie
Selfstandige naamwoord: trollie
Meervoud: trollies
Verkleinwoord: trollietjie
Meervoud van verkleining: trollietjies
Betekenis:
• Waentjie met wiele waarmee goedere gestoot word.
Gebruik:
• Laat dit in die trollie.
Afgelei:
• winkeltrollie
Vertaling:
Engels: trolley, shopping cart
Nederlands: trolley
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|