| vilt [boodskap #132629] |
Ma., 10 Augustus 2020 09:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24183 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kind met 'n hoed an vilt.
vilt
Afbreking: vilt
Uitspraak: /fəɫt/
Selfstandige naamwoord: vilt
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Nie-geweefde tekstiel waarvan die vesels in mekaar verstrengel en gepers is.
Gebruik:
• Vilt is een van die oudste soorte tekstiel en word gewoonlik van wol vervaardig.
Wisselvorm:
• velt
Afgelei:
• vilthoed
• viltagtig
• viltigheid
• viltpen
• viltwerk
Vertaling:
Engels: felt
Nederlands: vilt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|