Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugafweer
lugafweer [boodskap #132622] So., 09 Augustus 2020 20:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26499
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Lugafweer
Lugafweer
lugafweer
Afbreking: lug•af•weer


Selfstandige naamwoord: lugafweer
Meervoud:

Betekenis:
• Die verdediging teen lugaanvalle met behulp van vliegtuie, helikopters, hommeltuie en missiele.

Gebruik:
• Die stad se lugafweer het al die missiele afgeskiet.

Afgelei:
• lugafweergeskut
• lugafweerkanon
• lugafweerradar
• lugafweerstelsel
• lugafweerwapens

Vertaling:
Engels: air defence, anti-aircraft
Nederlands: luchtafweer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peetvader
Volgende onderwerp: des
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 15 09:48:15 UTC 2026