Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aktiveer
aktiveer [boodskap #132613] So., 09 Augustus 2020 12:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26631
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
aktiveer
Afbreking: ak•ti•veer


Werkwoord: aktiveer
Verlede tyd: het geaktiveer
Teenwoordige deelwoord: aktiverend, aktiverende
Verlede deelwoord: geaktiveerde

Betekenis:
• Om in aksie te bring; aktief of werksaam maak.

Gebruik:
• Dink mooi voordat jy 'n onstopbare proses aktiveer.

Sinoniem:
• aanskakel
• aansit

Antoniem:
• deaktiveer

Afgelei:
• heraktiveer
• aktiveerder
• aktiveermiddel
• aktivering

Vertaling:
Engels: to activate, switch on
Nederlands: activeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: disforie
Volgende onderwerp: deaktiveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 26 14:41:46 UTC 2026