| ontdekkingsreisiger [boodskap #132606] |
Sa., 08 Augustus 2020 20:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontdekkingsreisiger
Afbreking: ont•dek•kings•rei•si•ger
Samestelling: ontdekking + -s- + reisiger
Selfstandige naamwoord: ontdekkingsreisiger
Meervoud: ontdekkingsreisigers
Verkleinwoord: ontdekkingsreisigertjie
Meervoud van verkleining: ontdekkingsreisigertjies
Betekenis:
• Persoon wat na gebiede of plekke soek wat voorheen onbekend was vir die kultuur waaraan hy/sy behoort.
Gebruik:
• Bartolomeus Dias was die eerste ontdekkingsreisiger wat om die suidpunt van Afrika gevaar het.
Verwant:
• reisiger
Vertaling:
Engels: discoverer, explorer
Nederlands: ontdekkingsreiziger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|