| neusvleuel [boodskap #132591] |
Sa., 08 Augustus 2020 09:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neusvleuel
Afbreking: neus•vleu•el
Samestelling: neus + vleuel
Selfstandige naamwoord: neusvleuel
Meervoud: neusvleuels
Verkleinwoord: neusvleueltjie
Meervoud van verkleining: neusvleueltjies
Betekenis:
• Die sywand van 'n neusgat.
Gebruik:
• Die rooibokramme proes met trillende neusvleuels.
Vertaling:
Engels: nostril
Nederlands: neusvleugel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|