Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolwyntjie
kolwyntjie [boodskap #132586] Sa., 08 Augustus 2020 08:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24198
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Heerlike kolwyntjies.
Heerlike kolwyntjies.
kolwyntjie
Afbreking: kol•wyn•tjie


Selfstandige naamwoord: kolwyntjie
Meervoud: kolwyntjies

Betekenis:
• 'n Soet, ronde koekie wat in 'n vormpie gebak is, dikwels mooi versier.

Gebruik:
Kolwyntjies is geskik vir enige geleentheid, van 'n verjaardagpartytjie tot 'n troue, en kan in dieselfe tema versier word.

Sinoniem:
• kollewyntjie
• kolombyntjie
• vormkoekie

Afgelei:
• kolwyntjiepan

Vertaling:
Engels: cupcake, muffin
Nederlands: muffin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kindertaal
Volgende onderwerp: nekrologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 10:01:27 UTC 2025