Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » atletiekbaan
atletiekbaan [boodskap #132574] Vr., 07 Augustus 2020 15:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24198
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Atletiekbaan.
'n Atletiekbaan.
atletiekbaan
Afbreking: at•le•tiek•baan
Samestelling: atletiek + baan


Selfstandige naamwoord: atletiekbaan
Meervoud: atletiekbane
Verkleinwoord: atletiekbaantjie
Meervoud van verkleining: atletiekbaantjies

Betekenis:
• Baan waarop atletiek beoefen word.

Gebruik:
• Die atleet nael om die atletiekbaan.

Vertaling:
Engels: athletics track
Nederlands: atletiekbaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wed
Volgende onderwerp: skadeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 10:00:37 UTC 2025