Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bossie
bossie [boodskap #132469] Vr., 31 Julie 2020 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bossie
Afbreking: bos•sie


Selfstandige naamwoord: bossie
Meervoud: bossies

Betekenis:
• 'n Klein bos.
• Ongewenste plante; onkruid.

Gebruik:
• Hy gee vir haar 'n bossie blomme.
• Sy trek die bossie in die tuin uit.

Afgelei:
• boegoebossie
• braakbossie
• maagpynbossie
• teringbossie

Vertaling:
Engels: bunch; weed
Nederlands: bossie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigoot
Volgende onderwerp: watervoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 10:49:25 UTC 2025