Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poep
poep [boodskap #132419] Ma, 27 Julie 2020 20:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poep
Afbreking: poep


Selfstandige naamwoord: poep
Meervoud: poepe
Verkleinwoord: poepie
Meervoud van verkleining: poepies

Betekenis:
• (plat) Gasvormige ontlasting vanuit die derms.

Gebruik:
• Oupa gee 'n harde poep.

Afgelei:
• poephol
• poepwedstryd

Vertaling:
Engels: fart
Nederlands: scheet, wind


Werkwoord: poep
Verlede tyd: het gepoep

Betekenis:
• 'n Windjie laat.

Gebruik:
• Wie poep so?

Vertaling:
Engels: to fart
Nederlands: schijten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grimering
Volgende onderwerp: kruistog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 02:35:21 MGT 2024