Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kookboek
kookboek [boodskap #132413] Ma., 27 Julie 2020 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kookboek
Afbreking: kook•boek
Samestelling: kook + boek


Selfstandige naamwoord: kookboek
Meervoud: kookboeke
Verkleinwoord: kookboekkie
Meervoud van verkleining: kookboekkies

Betekenis:
• 'n Boek met resepte vir geurige disse wat opgekook kan word.

Gebruik:
• Kook en Geniet is 'n Afrikaanse kookboek wat as 'n gesaghebbende bron van eg Suid-Afrikaanse disse beskou word.

Sinoniem:
• resepteboek

Vertaling:
Engels: cookery book, cookbook
Nederlands: kookboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bontebok
Volgende onderwerp: mastig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 19:05:58 UTC 2025