Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hindernis
hindernis [boodskap #132384] Sa., 25 Julie 2020 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hindernis
Afbreking: hin•der•nis


Selfstandige naamwoord: hindernis
Meervoud: hindernisse
Verkleinwoord: hindernissie
Meervoud van verkleining: hindernissies

Betekenis:
• Iets wat voortgang vertraag.

Gebruik:
• Veeltaligheid is 'n bate, nie 'n hindernis nie.

Sinoniem:
• belemmering
• obstruksie
• struikelblok

Afgelei:
• hindernisbaan
• hindernisloop
• hindernisren
• hinderniswedloop
• hinderniswedren

Vertaling:
Engels: hindrance, obstacle,  barrier
Nederlands: hindernis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tereg
Volgende onderwerp: onsin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 22:52:07 UTC 2025