Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VLP POSLYSLEDE
VLP POSLYSLEDE [boodskap #12815] |
Mon, 23 February 1998 00:00  |
Dolfin
Boodskappe: 10 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Goeie naand,
Ek sal graag wil weet wie van die VLP of gewese VLP lede is nou hier
aktief.
Ek het self gevind dat die groep baie vervelig geword het in die
afgelope ruk. Ons eie ou boere parliment was vuurig en aktief en nou
moet ons soos sissies mooi praat met mekaar en die waarheid enige iets
ander noem, solank dit net mooi klink. Hoekom klink dit vir my asof
ons nou ook NUWE SUID AFRIKA KORREK moet wees op ons eie poslys.
Laat weet asb
Dolfin
|
|
|
|
|
Re: VLP POSLYSLEDE [boodskap #13234 is 'n antwoord op boodskap #12815] |
Wed, 11 March 1998 00:00  |
doos
Boodskappe: 14 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , dol...@waveland.org says...
>
> VLP staan vir n private Volkstaat Lede Poslys
>
Dolfyntjie
Dit klink interessant. Wil jy nie meer inligting gee nie aub.
Ek is nuuskierig.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:57:03 UTC 2025
|