Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » "Black Lives Matter"-beweging
"Black Lives Matter"-beweging [boodskap #132338] Vr, 24 Julie 2020 12:20
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Hier is 'n interessante video van Steve Hofmeyr oor die "Black Lives Matter"-beweging en sy ywerige kniebuigers:



"Dekades se swart voorkeure kry toe skielik 'n nuwe groen baadjie. Onthou, hulle soek nie MEESTE van jou geld nie. Hulle soek AL jou geld. Siya, Graeme, Francois, Faf en ander sak op die knie af en binne 24 uur word sport - die laaste ding wat ons nog saamsnoer - ons grootste verdeler. En dié wat nie wil buig nie, word summier ge-cancel. Ek vra die BLM beweging, in Suid Afrika en in Amerika, 'n paar vrae oor dié kastige "diskriminasie" teen swartes. Ek vra BLM veral: waarheen hol julle as swartes nie die slagoffers is nie, maar die oortreders en die witbroodjies is?

Die "keuse" om te buig sal voor rugby gestel word en daarna kom dit na 'n sanger na aan jou hart. Dis hoe dit is.
"
Vorige onderwerp: Skok-bewerings teen Magnus Malan
Volgende onderwerp: Jonk, Wit, En Onwelkom in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:43:13 MGT 2024