Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » essay
essay [boodskap #132336] Vr., 24 Julie 2020 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
essay
Afbreking: es•say


Selfstandige naamwoord: essay
Meervoud: essays
Verkleinwoord: essaytjie
Meervoud van verkleining: essaytjies

Betekenis:
• 'n Kort, beskouende geskrif of artikel vir 'n koerant of tydskrif, waarin die skrywer sy persoonlike visie op hedendaagse verskynsels, probleme of ontwikkelinge gee.

Gebruik:
• Die doel van 'n essay is om 'n standpunt te stel, die leser tot 'n bepaalde insig te probeer oorreed of om gesprek en nadenke te stimuleer.

Sinoniem:
• kunsopstel

Afgelei:
• essayis
• essayiste

Vertaling:
Engels: essay
Nederlands: essay

Nota:
• Afgelei van Frans: "essai", poging of proefneming.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebaker
Volgende onderwerp: stut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:18:02 UTC 2025