| alkali [boodskap #132330] |
Do., 23 Julie 2020 16:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26209 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
alkali
Afbreking: al•ka•li
Selfstandige naamwoord: alkali
Meervoud: alkalië, alkali's
Betekenis:
• Die hidroksied van 'n alkalimetaal; 'n stof wat met 'n suur kan reageer om 'n sout en water te vorm.
Gebruik:
• 'n Bytende basis (soos bytsoda, potas of ammoniak) wat in water oplos, word 'n alkali genoem.
• Alkalieë verkleur rooi lakmoespapier blou.
Sinoniem:
• basis
Antoniem:
• suur
Afgelei:
• alkalies
• alkaligehalte
• alkalimetaal
• alkalireeks
• alkalisout
Vertaling:
Engels: alkali
Nederlands: alkali
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|