| toleransie [boodskap #132314] |
Wo., 22 Julie 2020 20:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24266 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toleransie
Afbreking: to•le•ran•sie
Selfstandige naamwoord: toleransie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die beskikbaar speelruimte wat nog steeds binne perke is; marge; speling.
Gebruik:
• 'n Gereelde drinker kan geleidelik 'n toleransie vir alkohol opbou.
Antoniem:
• intoleransie
Afgelei:
• fouttoleransie
• toleransiegrens
Vertaling:
Engels: tolerance
Nederlands: tolerantie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|