| nosie [boodskap #132288] |
Ma., 20 Julie 2020 12:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nosie
Afbreking: no•sie
Selfstandige naamwoord: nosie
Meervoud: nosies
Betekenis:
• 'n Benul of begrip van iets; idee; besef.
Gebruik:
• Hy het geen nosie van die leed wat hy die bure aandoen deur so hard in die nag te snork nie.
Vertaling:
Engels: notion, idea
Nederlands: notie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|