Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloedvlakte
vloedvlakte [boodskap #132266] So., 19 Julie 2020 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24338
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vloedvlakte.
'n Vloedvlakte.
vloedvlakte
Afbreking: vloed•vlak•te
Samestelling: vloed + vlakte
Uitspraak: /ˈflutˌflɑktə/


Selfstandige naamwoord: vloedvlakte
Meervoud: vloedvlaktes
Verkleinwoord: vloedvlaktetjie
Meervoud van verkleining: vloedvlaktetjies

Betekenis:
• 'n Vlakte langs 'n rivier of ander watermassa wat gereeld oorstroom wanneer die watervlak styg, veral tydens swaar reënval of wanneer sneeu smelt.

Gebruik:
• Baie nedersettings het tot in die vloedvlaktes van riviere uitgesprei, waar hulle deur oorstromings geteister word.

Hiperoniem:
• vleiland

Vertaling:
Engels: floodplain
Nederlands: landouw, beemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maagwerking
Volgende onderwerp: viskositeit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 24 21:36:35 UTC 2026