| eendbekdier [boodskap #132263] |
So., 19 Julie 2020 10:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skets van 'n eendbekdier.
eendbekdier
Afbreking: eend•bek•dier
Samestelling: eend + bek + dier
Selfstandige naamwoord: eendbekdier
Meervoud: eendbekdiere
Verkleinwoord: eendbekdiertjie
Meervoud van verkleining: eendbekdiertjies
Betekenis:
• 'n Soogdier met 'n snawel wat in Australië en Tasmanië voorkom, Ornithorhynchus anatinus.
Gebruik:
• Die eendbekdier is een van min soogdiere wat eiers lê.
Vertaling:
Engels: platypus
Nederlands: vogelbekdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|