Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seebodem
seebodem [boodskap #132231] Sa., 18 Julie 2020 11:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seebodem
Afbreking: see•bo•dem
Samestelling: see + bodem


Selfstandige naamwoord: seebodem
Meervoud: seebodems
Verkleinwoord: seebodempie
Meervoud van verkleining: seebodempies

Betekenis:
• Die grondvlak van die see.

Gebruik:
• Daar lê talle skatte op die seebodem.

Vertaling:
Engels: seabed, bottom of the sea
Nederlands: zeebodem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kookpunt
Volgende onderwerp: kookkuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 07:55:05 UTC 2025