| vampier [boodskap #132199] |
Do., 16 Julie 2020 20:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vampier op 'n posseël uitgebeeld.
vampier
Afbreking: vam•pier
Selfstandige naamwoord: vampier
Meervoud: vampiere, vampiers
Verkleinwoord: vampiertjie
Meervoud van verkleining: vampiertjies
Betekenis:
• 'n Nagtelike wese, meestal 'n opgewekte menslike lyk wat die bloed van mense suig en oor bonatuurlike vermoëns beskik.
Gebruik:
• Die legende van die vampier Dracula ontspring na bewering vanuit die Roemeense volksmitologie.
Afgelei:
• vampieragtig
• vampierfilm
• vampierlegende
• vampiervlermuis
• vampirisme
Vertaling:
Engels: vampire
Nederlands: vampier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|