| toendra [boodskap #132192] |
Do., 16 Julie 2020 12:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Toendra.
toendra
Afbreking: toen•dra
Selfstandige naamwoord: toendra
Meervoud: toendras
Betekenis:
• Groot moerasagtige en boomlose vlakte in die noordelike poolstreke.
Gebruik:
• Die algemene klimaat op ’n toendra is ongunstig vir die groei van hoë plante.
Vertaling:
Engels: tundra
Nederlands: toendra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|