| impasteer [boodskap #132172] |
Wo., 15 Julie 2020 18:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Stillewe van Vincent van Gogh wat met die impasto-tegniek geverf is.
impasteer
Afbreking: im•pas•teer
Werkwoord: impasteer
Verlede tyd: het geïmpasteer
Betekenis:
• Verf met dik lae aanbring; om in impasto te skilder.
Gebruik:
• Vincent van Gogh impasteer die toneel op doek.
Vertaling:
Engels: to impaste
Nederlands: impasteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|