Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Rob McBride proves Nelson Wrong
Re: Rob McBride proves Nelson Wrong [boodskap #13217] Wo, 11 Maart 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Mafuta Sefebe:

> is a good example of the tribe from SHAKA zulu (who jumped over his
> brother's dead body in order to be chief) to minister of health in a first
> world.

Ek was nog altyd onder die indruk dat Dingaan oor Shaka se liggaam gespring
het, maar dis goed om te sien met tyd kom nuwe kennis en insigte. Nou moet
ek nog net hoor dat Retief vir Dingaan vermoor het...

Goete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Varke et al
Volgende onderwerp: Die hekke van die Paradys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 19 19:35:08 MGT 2024