| seester [boodskap #132167] |
Di., 14 Julie 2020 19:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Seester.
seester
Afbreking: see•ster
Samestelling: see + ster
Selfstandige naamwoord: seester
Meervoud: seesterre
Verkleinwoord: seesterretjie
Meervoud van verkleining: seesterretjies
Betekenis:
• 'n Stekelhuidig diertjie (in die klas Asteroidea) met 5 arms wat in die see leef en skaaldiere vreet.
Gebruik:
• 'n Seester se mond is aan die onderkant geleë en is deur 'n membraan omring.
Vertaling:
Engels: starfish, sea star
Nederlands: zeester
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|