| maalgat [boodskap #132113] |
So., 12 Julie 2020 08:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Maalgat.
maalgat
Afbreking: maal•gat
Samestelling: maal + gat
Selfstandige naamwoord: maalgat
Meervoud: maalgate
Verkleinwoord: maalgaatjie
Meervoud van verkleining: maalgaatjies
Betekenis:
• 'n Gat (kuil) in die oppervlak van 'n onstuimige stroom.
Gebruik:
• Ons sal diep moet delf om ons uit hierdie maalgat van middelmatigheid te kry.
Sinoniem:
• draaikolk
• roerkuil
Verwant:
• maalstroom
Vertaling:
Engels: whirlpool, vortex, grind hole
Nederlands: draaikolk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|