Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » botanie
botanie [boodskap #132046] Do., 09 Julie 2020 19:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24193
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
botanie
Afbreking: bo•ta•nie


Selfstandige naamwoord: botanie
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskaplike studie van plante, 'n onderdeel van biologie.

Gebruik:
• Sy het 'n graad in botanie verwerf.

Sinoniem:
• fitologie
• plantkunde

Verwant:
• botanis
• botanikus
• botanies

Afkorting:
• bot.

Vertaling:
Engels: botany
Nederlands: botanie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volhoubaarheid
Volgende onderwerp: oujongkêrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:38:33 UTC 2025