Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toffieappel
toffieappel [boodskap #132041] Do., 09 Julie 2020 15:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Toffieappel.
'n Toffieappel.
toffieappel
Afbreking: tof•fie•ap•pel
Samestelling: toffie + appel


Selfstandige naamwoord: toffieappel
Meervoud: toffieappels
Verkleinwoord: toffieappeltjie
Meervoud van verkleining: toffieappeltjies

Betekenis:
• 'n Appel wat in karamel gedoop is.

Gebruik:
• Dis 'n morsige affêre, maar daar is min dinge so lekker soos 'n bloedrooi toffieappel!

Wisselvorm:
• toffie-appel

Vertaling:
Engels: toffee apples, candy apple
Nederlands: toffeeappel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaghuis
Volgende onderwerp: volgeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 19:31:26 UTC 2025