Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vernuf
vernuf [boodskap #132013] Ma., 06 Julie 2020 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25909
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vernuf
Afbreking: ver•nuf


Selfstandige naamwoord: vernuf
Meervoud: vernufte

Betekenis:
• Die vermoë om slim, vindingryk en kreatief te dink of probleme op te los.

Gebruik:
• Die Titanic is as 'n triomf van menslike vernuf oor die natuur beskou.

Sinoniem:
• behendigheid
• genialiteit
• intelligensie
• skeppingskrag
• skerpsinnigheid
• vindingrykheid

Hiponiem:
• padvernuf
• ryvernuf
• sakevernuf
• veldvernuf
• verkoopsvernuf

Afgelei:
• vernufspel
• vernuftig

Vertaling:
Engels: ingenuity, brilliance, intelligence, acumen, wit
Nederlands: vernuft

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbum
Volgende onderwerp: sagmoedigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 23 13:53:18 UTC 2026