Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » To the bastille!
To the bastille! [boodskap #1219] |
Mon, 14 July 2003 14:43  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis Bastille dag vandag.... Dink julle ons moet dit vier??:-)
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: To the bastille! [boodskap #1291 is 'n antwoord op boodskap #1263] |
Tue, 15 July 2003 20:21   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>>> Dis Bastille dag vandag.... Dink julle ons moet dit vier??:-)
>>>
>>> Lorinda
>>
>> ek sal nie weet waarom ek dit moet vier nie!!
>>
>> ons ken nie vir quatorze juliet nie, is dit vanwee die Hugenote julle ken
>> dit???
>>
>> GrRico
>
>
> Nee, vanwee ons rewolusionere oortuigings....:-))
>
> Ek was 'n paar keer in Frankryk by vriende op Bastille dag, en het dit nogal
> geniet - al die vuurwerke en konserte ens.
>
>
> Lorinda
Ja die fees is baie lekker, ek ken dit ook van die kere dat ek in Frankrijk
was, op vakansie, ek kampeer daar, maar ek was ook baie vies, al die winkels
het gesluit!!!!!!!!
Maar ek is nie rewolusioner nie, ons het 'n koningshuis en ek is bly ons het
en nie 'n Bush nie, of 'n Mbeki :-))
GrRico.
die dink Lorinda sal maar eens met koninginnedag Nederland moet kom besoek.
>
|
|
|
|
Re: To the bastille! [boodskap #1301 is 'n antwoord op boodskap #1299] |
Tue, 15 July 2003 20:32   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f14632c$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146260$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ja die fees is baie lekker, ek ken dit ook van die kere dat ek in
> Frankrijk
>> was, op vakansie, ek kampeer daar, maar ek was ook baie vies, al die
> winkels
>> het gesluit!!!!!!!!
>>
>> Maar ek is nie rewolusioner nie, ons het 'n koningshuis en ek is bly ons
> het
>> en nie 'n Bush nie, of 'n Mbeki :-))
>>
>> GrRico.
>> die dink Lorinda sal maar eens met koninginnedag Nederland moet kom
> besoek.
>
> Ag Rico, hier waar ek sit is ook 'n koningin:-(
>
> Waneer is koninginnedag in Nederland? Hoe vier julle dit? Is dit waneer
> julle al daardie tydelike markstalletjies oopmaak
>
> Lorinda
Jy's weer heeltemal reg Lorinda!!!
Dis 30 april, dan is dit koninginnedag.
Ag ja Queen Elisabeth, ons moet daar maar niks oor se nie en dan nog
Charles, wel ook nie oor praat nie, maar dan is daar William, dan het de UK
weer 'n King :-)))))))))
As hij maar na sy ma bly lyk :-))
GrRico
>
|
|
|
Re: To the bastille! [boodskap #1302 is 'n antwoord op boodskap #1291] |
Tue, 15 July 2003 20:32   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda, jy gaan my tog nie vertel jy was nog nie hier nie???????????????
GrRico
"Rico" skryf in boodskap news:3f146260$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>>>> Dis Bastille dag vandag.... Dink julle ons moet dit vier??:-)
>>>>
>>>> Lorinda
>>>
>>> ek sal nie weet waarom ek dit moet vier nie!!
>>>
>>> ons ken nie vir quatorze juliet nie, is dit vanwee die Hugenote julle
> ken
>>> dit???
>>>
>>> GrRico
>>
>>
>> Nee, vanwee ons rewolusionere oortuigings....:-))
>>
>> Ek was 'n paar keer in Frankryk by vriende op Bastille dag, en het dit
> nogal
>> geniet - al die vuurwerke en konserte ens.
>>
>>
>> Lorinda
>
> Ja die fees is baie lekker, ek ken dit ook van die kere dat ek in Frankrijk
> was, op vakansie, ek kampeer daar, maar ek was ook baie vies, al die winkels
> het gesluit!!!!!!!!
>
> Maar ek is nie rewolusioner nie, ons het 'n koningshuis en ek is bly ons het
> en nie 'n Bush nie, of 'n Mbeki :-))
>
> GrRico.
> die dink Lorinda sal maar eens met koninginnedag Nederland moet kom
besoek.
>>
>
|
|
|
Re: To the bastille! [boodskap #1314 is 'n antwoord op boodskap #1219] |
Tue, 15 July 2003 20:42   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f146615$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f1464ea$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Lorinda, jy gaan my tog nie vertel jy was nog nie hier nie???????????????
>>
>> GrRico
>
> O ek was, Rico, ek was:-)) Maar nie op Koninginne dag nie. Ek het wel
Oke jy was, het jy alles gesien en geniet???
> daarvan gelees, iets oor die markstalletjies en so.
> Maak julle 'n spesiale kos op daardie dag?
>
> Lorinda
Ja ons eet Suid Afrikaanse kip palava
hahahaahaaaaaaaaaaaa
nee nie spesiale kos nie, wel oranjekoek en die sake, alles wat oranje is,
gaan ons dan eet, net nie worteltjies nie!!!
Rico
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: To the bastille! [boodskap #1326 is 'n antwoord op boodskap #1324] |
Tue, 15 July 2003 20:53   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f14682f$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146714$0$49107$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Oke jy was, het jy alles gesien en geniet???
>
> Ek het redelik baie gesien, Nederland is 'n interessante plek. Veral seker
> vir mense wat in Suid-Afrika grootgeword het.
> Ek het ook baie van die Indonesian kos gehou.
>
> Lorinda
Ek weet, dis baie lekker, veral die satehsous.
Maar Afrikaners hou nie baie van Nederlanders nie, of is dit net op die
ander groep :-)))))))))))
Ek het al besoek gehad uit SA, maar hulle woon nou in Australie, ek chat al
vir 5 jaar met hulle en hulle het ook my besoek, en ons het baie lekker
gekuier.
Sien jy dis moontlik om vriende op hierdie net te maak, maar die ander kant
is gevaarlik hahahaahaha
GrRico
>
|
|
|
|
|
|
Re: To the bastille! [boodskap #1340 is 'n antwoord op boodskap #1339] |
Tue, 15 July 2003 21:10   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f146c59$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f1469da$0$49105$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Maar Afrikaners hou nie baie van Nederlanders nie, of is dit net op die
>> ander groep :-)))))))))))
>>
>> Ek het al besoek gehad uit SA, maar hulle woon nou in Australie, ek chat
> al
>> vir 5 jaar met hulle en hulle het ook my besoek, en ons het baie lekker
>> gekuier.
>> Sien jy dis moontlik om vriende op hierdie net te maak, maar die ander
> kant
>> is gevaarlik hahahaahaha
>>
>> GrRico
>
> Ek dink Afrikaners oor die algemeen hou van die Nederlanders wat hulle
> ontmoet. Ek hou van die meeste Nederlanders wat ek al ontmoet het (in Londen
> en in Nederland). Natuurlik nie van almal nie, maar dis maar hoe dit gaan.
> Op Usenet is dit dalk effens anders, dis asof mense meer laer trek (selfs al
> is daar bloed op die grond binne die laer). Of dalk is dit net dat dit op
> Usenet makliker is om in terme van stereotipes te dink (want jy het nie met
> die hele persoonlikheid te doen nie, slegs met 'n kort geskrywe).
>
> Lorinda
Jy's weer reg!!!!!!!!
en ook nog baie mooi gese, ek is baie beindruk oor jou literere bydrae :-))
Maar na 5 jaar chat, weer jy baie van die ander!!
Jy kan dan rerig se, ons is vriende
GrRico
>
|
|
|
|
|
|
Re: To the bastille! [boodskap #1344 is 'n antwoord op boodskap #1343] |
Tue, 15 July 2003 21:43  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f147001$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146dd2$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Maar na 5 jaar chat, weer jy baie van die ander!!
>> Jy kan dan rerig se, ons is vriende
>>
>> GrRico
>
> Ja, dis waar. Maar julle het die moeite gedoen om mekaar te leer ken, en toe
> nog steeds van mekaar gehou. Daar is natuurlik ook vriendskappe wat nie
> buite Usenet kan bestaan nie, omdat in die "regte wereld" die verskille baie
> meer duidelik sou wees - mense praat met mekaar hier wat daar buite niks met
> mekaar te doen sou (wou) he nie.
>
> Lorinda
Dis ook waar, maar dis iets wat jy gaan merk as je met mekaar chat.
En dan doen jy dit nie op Usenet nie, maar op msn messenger, dis
persoonliker.
GrRico
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:13 UTC 2025
|