| polvygie [boodskap #131979] |
So., 05 Julie 2020 08:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Polvygie.
polvygie
Afbreking: pol•vy•gie
Samestelling: pol + vygie
Selfstandige naamwoord: polvygie
Meervoud: polvygies
Verkleinwoord: polvygie
Meervoud van verkleining: polvygie
Betekenis:
• Een van verskeie vetplante in die familie van vygies (Aizoaceae), soos Bergeranthus scapiger, wat in 'n pol groei.
Gebruik:
• Sy plant 'n polvygie in 'n pot.
Vertaling:
Engels: Aizoaceae
Nederlands: Aizoaceae
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|