| huig [boodskap #131976] |
Sa., 04 Julie 2020 19:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26236 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
huig
Afbreking: huig
Selfstandige naamwoord: huig
Meervoud: huige
Verkleinwoord: huigie
Meervoud van verkleining: huigies
Betekenis:
• Die klein, keëlvormige uitsteeksel agter in die mond aan die sagte verhemelte.
Gebruik:
• Die dokter ondersoek die kind se mond met 'n tongspatel en sien dat sy huig geswel is.
Sinoniem:
• kleintongetjie
Vertaling:
Engels: uvula, palatine uvula
Nederlands: huig
Nota:
• Moenie "huig" met "hyg" (ww.) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|